2 Corinthians 11:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want julle ly graag dwase, aangesien julle self wys is.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle wat só slim is, verdra mos geredelik die dwase.
Afrikaans 1933/1953 Want julle verdra graag die dwase, omdat julle so verstandig is!
Afrikaans 1983 Julle wat so verstandig is, verdra mos geredelik die dwaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want julle verdra mos graag dwase mense, al is julle so verstandig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want ek dink julle hou van dom mense, julle wat dink dat julle baie verstandig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In elk geval, julle wat mos so verskriklik slim is, het glad nie ’n probleem om na dwase te luister nie, of hoe?