2 Corinthians 11:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aangesien baie na die vlees roem, sal Ek ook roem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aangesien daar baie mense is wat op menslike gronde spog, gaan ek ook nou spog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Terwyl baie na die vlees roem, sal ek ook roem. |
| Afrikaans 1983 | Aangesien daar baie is wat op suiwer menslike gronde grootpraat, sal ek ook grootpraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aangesien daar baie is wat, volgens menslike standaarde, oor iets spog, sal ek dan ook maar oor iets spog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is baie mense wat spog soos wêreldse mense, daarom wil ek ook nou spog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat so baie mense oor wêreldse dinge spog, gaan ek nou dieselfde doen. |