2 Corinthians 11:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat ek spreek, dit spreek ek nie namens die Here nie, maar as 't ware dwaas, in hierdie vertroue van roem.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat ek nou gaan sê, kom nie van die Here nie. Nee, in hierdie saak praat ek regtig soos ’n dwaas in die vertroue dat ek wel rede het om te spog.
Afrikaans 1933/1953 Wat ek spreek, sê ek nie vanweë die Here nie, maar as in dwaasheid, in hierdie vertroue dat ek mag roem.
Afrikaans 1983 Wat ek nou sê, kom nie van die Here nie. Nee, in hierdie aangeleentheid praat ek werklik soos 'n dwaas, in die oortuiging dat ek grond het om te roem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat ek nou gaan sê, sê ek nie soos die Here dit sou doen nie, maar soos 'n dwaas, in vertroue op my eie gespog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal nou iets sê, maar dit kom nie van die Here nie. Ek praat nou soos 'n dom mens wanneer ek 'n bietjie wil spog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat ek nou sê, sê ek natuurlik nie met die gesag van die Here agter my nie. Nee, ek doen dit as ’n dwaas, en met die selfvertroue van ’n dwaas.