2 Corinthians 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sê weer: Laat niemand my as 'n dwaas beskou nie; anders, neem my tog aan as 'n dwaas, sodat ek 'n bietjie kan roem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sê weer ’n keer: Niemand moet dink dat ek die kluts skoon kwyt is nie. Of so nie, beskou my maar as dwaas sodat ek ook ’n bietjie kan grootpraat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Weer sê ek dat niemand moet dink dat ek dwaas is nie; of anders, neem my maar aan as 'n dwaas, sodat ek ook 'n bietjie kan roem. |
| Afrikaans 1983 | Ek herhaal: Niemand moet dink dat ek 'n dwaas is nie. Of anders, beskou my maar as 'n dwaas en laat my ook 'n bietjie grootpraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sê weer: Laat niemand my as 'n dwaas beskou nie! Of anders: Aanvaar my dan nou maar as 'n dwaas, dat ek ook 'n bietjie oor iets kan spog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het dit al voorheen gesê, maar ek sê dit weer: Julle moenie dink ek is dom nie. Of miskien moet julle dink ek is dom, want dan kan ek ook 'n klein bietjie spog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou julle dat ek julle vroeër gevra het om my nie te gou as ’n dwaas af te skryf nie? Of anders, doen dit tog maar sodat ek ook ’n bietjie kan spog. |