2 Corinthians 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En geen wonder nie; want Satan self word verander in 'n engel van die lig.
Afrikaans (NLV) 2011 Geen wonder nie! Satan self gee immers voor dat hy ’n engel van die lig is.
Afrikaans 1933/1953 En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in 'n engel van die lig.
Afrikaans 1983 En geen wonder nie! Satan self doen hom voor as 'n engel van die lig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En geen wonder nie; want selfs Satan vermom hom as 'n engel van die lig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek is nie verbaas nie, want ook Satan maak of hy 'n engel van die lig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook g’n wonder nie. Satan doen die hele tyd sulke bedrieglike dinge. Wanneer dit hom pas, verander hy hom selfs in ’n engel van die lig.