2 Corinthians 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sou julle tot God my dwaasheid 'n bietjie kon verdra, en my tog verdra.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil hê dat julle geduldig met my moet wees as ek ’n bietjie dwaasheid kwytraak. Verdra my tog maar, asseblief!
Afrikaans 1933/1953 Ag, as julle my net 'n bietjie in my dwaasheid wou verdra! Verdra my tog maar!
Afrikaans 1983 Nou wil ek hê julle moet 'n bietjie dwaasheid van my kant verdra! Ja, verdra my maar!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle maar 'n klein bietjie dwaasheid van my sou kon verdra! Verdra my tog maar!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit lyk nou miskien of ek 'n bietjie dom is, ek wil hê julle moet my vergewe. Ja, julle moet my vergewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil julle nou iets snaaks vra. Sal julle omgee as ek my vir ’n rukkie soos ’n dwaas gedra? Net so ’n paar oomblikke?