2 Corinthians 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dat dit nie mag lyk asof ek jou met briewe verskrik nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil beslis nie die indruk skep dat ek julle met my briewe probeer intimideer nie.
Afrikaans 1933/1953 anders sou dit die skyn hê asof ek julle deur die briewe wil bang maak.
Afrikaans 1983 Daarom wil ek nie die skyn wek dat ek julle met my briewe probeer bang maak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My doel is nie om die indruk te skep dat ek julle met my briewe wil bangpraat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie dink dat ek probeer om julle bang te maak in my briewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar wag, kom ons gesels eers ’n bietjie oor al daardie praatjies onder julle dat ek julle met my briewe probeer bangmaak.