2 Corinthians 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En bereid wees om alle ongehoorsaamheid te wraak, wanneer jou gehoorsaamheid vervul is.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons is ook oorgehaal om met elke ongehoorsaamheid af te reken, sodra julle eie gehoorsaamheid in plek geval het.
Afrikaans 1933/1953 en ons gereed hou om elke ongehoorsaamheid te straf wanneer julle gehoorsaamheid volkome is.
Afrikaans 1983 Ons is ook gereed om met elke ongehoorsaamheid af te reken sodra julle eie gehoorsaamheid volkome is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en staan gereed om elke ongehoorsaamheid te straf, tot wanneer julle volledig gehoorsaam sal wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons wil almal straf wat nie gehoorsaam is aan Christus nie. Maar ons sal dit eers doen wanneer julle heeltemal gehoorsaam is aan Christus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat ons tot die tande toe gewapen is, staan ons gereed om elke stukkie ongehoorsaamheid te straf en daarmee af te reken. En ons gaan dit ook daar by julle kom doen sodra julle geleer het om regtig na die Here te luister.