2 Corinthians 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al wandel ons in die vlees, voer ons geen stryd na die vlees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons leef wel in ’n menslike liggaam, maar ons voer die stryd nie met menslike middele nie.
Afrikaans 1933/1953 Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;
Afrikaans 1983 Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want al tree ons in menslike swakheid op, voer ons die stryd nie in menslike swakheid nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ons lewe op die aarde, maar wanneer ons veg teen die duiwel, dan doen ons dit nie soos wêreldse mense nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natuurlik is ons net doodgewone mense, maar ons leef glad nie volgens die reëls van hierdie wêreld nie. Nee, ons is in ’n voltydse oorlog gewikkel om die goeie nuus uit te dra.