2 Corinthians 10:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want nie hy wat homself prys, is beproef nie, maar wie die Here prys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eintlike toets lê nie daarin of ’n mens jouself aanbeveel nie, maar of die Here jou aanbeveel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want nie hy wat homself aanbeveel, die is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word. |
| Afrikaans 1983 | Die man wat die proef deurstaan het, is nie die een wat homself prys nie, maar die een wat deur die Here geprys word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dit is nie die een wat homself aanbeveel, wat die toets deurstaan het nie, maar die een wat deur die Here aanbeveel word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here aanvaar nie mense wat self sê dat ons hulle moet glo nie. Die Here sê vir ons wie ons moet glo, en Hy aanvaar net daardie mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, al wat saak maak, is dat God met jou lewe tevrede is. Sy goedkeuring is al waarvoor jy moet leef. |