2 Corinthians 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wie roem, laat hom in die Here roem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Skrif sê mos: “As jy jou wil beroem, moet jy jou op die Here beroem.”
Afrikaans 1933/1953 Maar wie roem, moet in die Here roem.
Afrikaans 1983 Maar die Skrif sê: “Hy wat roem, moet in die Here roem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie hom op iets wil beroem, moet hom beroem op die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n mens wil spog, dan moet hy oor die Here spog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Bybel sê: “As jy wil spog, spog dan oor wat die Here doen.” Al jou eie groot dade waarmee jy so graag spog, tel in elk geval nie voor God nie.