2 Chronicles 9:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gelukkig is u manne, en gelukkig is hierdie u dienaars wat gedurigdeur voor u staan en u wysheid hoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe bevoorreg is jou mense! Wat ’n voorreg vir jou amptenare om dag na dag hier te wees om te luister na jou wysheid!
Afrikaans 1933/1953 Gelukkig is u manne, en gelukkig hierdie dienaars van u wat gedurig voor u staan en u wysheid hoor!
Afrikaans 1983 Hoe bevoorreg is u mense en hoe bevoorreg is hierdie amptenare van u dat hulle gedurig in u diens staan en u wysheid aanhoor!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe gelukkig is u manne, hoe gelukkig hierdie dienaars van u, hulle wat voortdurend in u diens staan, hulle wat u wysheid aanhoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne wat vir jou werk en wat altyd by jou is, is gelukkige mense, want hulle kan luister na die wyse dinge wat jy sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe gelukkig is hierdie mense tog nie! Wat ’n voorreg is dit vir u amptenare wat elke dag na u wysheid kan luister.