2 Chronicles 9:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê sy vir die koning: Dit was 'n waaragtige gerug wat ek in my land gehoor het van jou dade en van jou wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy sê toe vir Salomo: “Alles wat ek in my land van jou prestasies en wysheid gehoor het, is waar! |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê sy aan die koning: Die woord was waarheid wat ek in my land gehoor het oor u sake en oor u wysheid. |
| Afrikaans 1983 | Sy het vir die koning gesê: “Wat ek in my land oor u en u wysheid gehoor het, is waar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy sê toe vir die koning: “Die berig wat ek in my land gehoor het oor u prestasies en u wysheid was werklik waar, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het vir die koning gesê: “Ek het in my land gehoor van die dinge wat jy alles doen en ek het gehoor van jou wysheid. Dit is alles waar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het vir Salomo gesê: “Die gerugte wat ek by die huis oor u wysheid en prestasies gehoor het, is die waarheid! |