2 Chronicles 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die spys van sy tafel en die sitting van sy dienaars en die diens van sy dienaars en hulle klere; ook sy skinkers en hulle kleed; en sy opgang waarmee hy opgegaan het na die huis van die HERE; daar was geen gees meer in haar nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | was sy uit die veld geslaan. Sy was ook verbaas oor die kos op sy tafels, die bediening en kleredrag van sy amptenare, die skinkers en hulle kleredrag, en die brandoffers wat Salomo by die tempel van die Here gebring het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die voedsel van sy tafel, en hoe sy dienaars sit en sy bediendes staan, en hulle klere en sy dranke en hulle klere, en sy trap waarmee hy opklim na die huis van die HERE, was daar in haar geen gees meer nie. |
| Afrikaans 1983 | die geregte op sy tafel, die manier waarop sy amptenare aangesit het, die bediening deur sy tafelbediendes met hulle monderings, sy skinkers met hulle monderings, en van die optog wanneer hy na die huis van die Here toe opgegaan het. Haar asem het daarvan weggeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die kos op sy tafel, die plasing van sy amptenare, sy bediendes wat gereed staan, hulle uitrustings, sy skinkers en hulle uitrustings, en sy •brandoffers wat hy bring in die huis van die Here, het dit haar asem weggeslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het die koningin van Skeba se asem weggeslaan. Sy was ook verstom oor die kos op die tafels, die amptenare rondom hom, die tafelbediendes en skinkers en die klere wat hulle gedra het, en die brandoffers wat Salomo by die tempel van die Here gebring het. |