2 Chronicles 9:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Rehábeam het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy sterf, is hy begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Rehabeam het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Salomo met sy vaders ontslaap en is begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Reh beam het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Hy is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Rehabeam het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom in die •Stad van Dawid, sy vader, begrawe. Sy seun Rehabeam het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad van sy pa Dawid. Salomo se seun Rehabeam het koning geword ná Salomo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Salomo dood is, is hy in die Stad van Dawid, sy pa, begrawe. Sy seun Rehabeam het hom as koning opgevolg.