2 Chronicles 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Salomo het veertig jaar lank in Jerusalem geregeer oor die hele Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het 40 jaar in Jerusalem oor die hele Israel geheers. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Salomo het in Jerusalem oor die hele Israel veertig jaar geregeer. |
| Afrikaans 1983 | Salomo was veertig jaar koning in Jerusalem oor die hele Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Salomo het in Jerusalem veertig jaar lank as koning geheers oor die hele Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo was 40 jaar lank koning in Jerusalem oor die hele Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het vir 40 jaar in Jerusalem oor die hele Israel regeer. |