2 Chronicles 9:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die koningin van Skeba die wysheid van Salomo sien en die huis wat hy gebou het,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die koningin van Skeba besef hoe wys Salomo was, en toe sy die tempel sien wat hy gebou het,
Afrikaans 1933/1953 Toe die koningin van Skeba dan die wysheid van Salomo sien en die huis wat hy gebou het,
Afrikaans 1983 Die koningin van Skeba het onder die indruk gekom van Salomo se wysheid, die tempel wat hy gebou het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die koningin van Skeba sien hoe wys Salomo is, ook die paleis wat hy gebou het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [3-4] Toe die koningin van Skeba alles hoor wat hy sê en toe sy alles sien, was sy baie verbaas oor Salomo se wysheid. Sy het die tempel gesien wat hy gebou het, ook die kos op sy tafel en sy amptenare wat by die tafel sit, sy bediendes wat daar staan, die klere wat hulle aangetrek het, die manne wat wyn in die bekers gooi en die klere wat hulle aangetrek het, en sy het ook gesien hoe Salomo opgegaan het na die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo se wysheid en die paleis wat hy gebou het,