2 Chronicles 9:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir Salomo perde uit Egipte en uit al die lande gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy perde het hy uit Egipte en baie ander lande ingevoer.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het vir Salomo perde uit Egipte en uit al die lande uitgevoer.
Afrikaans 1983 Perde is vir Salomo uit Egipte en al die lande ingevoer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Perde is vir Salomo uit Egipte en al die ander lande ingevoer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het perde laat kom uit Egipte en uit al die lande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo se perde is uit Egipte en verskeie ander lande ingevoer.