2 Chronicles 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het geregeer oor al die konings van die rivier af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het oor al die konings geheers, vanaf die Eufraatrivier tot by die land van die Filistyne en die grens van Egipte.
Afrikaans 1933/1953 En hy was heerser oor al die konings van die Eufraat af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte.
Afrikaans 1983 Hy was opperheerser oor al die konings, van die Eufraat af tot in die land van die Filistyne en tot aan die grens van Egipte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het oor al die konings geheers; van die Rivier af tot in die land van die Filistyne en tot teen die grens van Egipte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het regeer oor al die konings tussen die Eufraat-rivier en die land van die Filistyne en die grens van die land Egipte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was die opperheerser van al die konings van die Eufraatrivier in die noorde af tot by die land van die Filistyne en die Egiptiese grens.