2 Chronicles 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die konings van die aarde het die teenwoordigheid van Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die konings van die aarde wou hom besoek om die wysheid te hoor wat God vir hom gegee het.
Afrikaans 1933/1953 En al die konings van die aarde het die aangesig van Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het,
Afrikaans 1983 Al die konings van die aarde het geprobeer om hom te sien te kry en die wysheid wat God hom gegee het, aan te hoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die konings van die aarde het Salomo se teenwoordigheid gereeld opgesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die konings van die aarde het gekom om vir Salomo te sien en om te luister na sy wysheid, die wysheid wat God vir hom gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Konings van oraloor het na hom toe gekom om na die wysheid te luister wat God vir hom gegee het.