2 Chronicles 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En koning Salomo het al die konings van die aarde verbygegaan in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Salomo het al die konings op aarde oortref in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het koning Salomo dan groter geword as al die konings van die aarde in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans 1983 | Koning Salomo het al die konings van die aarde oortref in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het koning Salomo, wat rykdom en wysheid betref, groter geword as al die konings van die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Salomo het ryker geword as al die konings van die aarde en hy het meer wysheid gehad as hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Algaande het Salomo ryker en wyser geword as enige ander koning op aarde. |