2 Chronicles 9:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En koning Salomo het twee honderd skuiwe van geslae goud gemaak: seshonderd sikkels geslae goud het vir een teiken gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Salomo het 200 groot skilde van bladgoud gemaak. Hy het ongeveer sewe kilogram goud vir elkeen gebruik.
Afrikaans 1933/1953 En koning Salomo het twee honderd groot skilde van geslae goud gemaak; ses honderd sikkels geslae goud het hy op elke groot skild gebruik;
Afrikaans 1983 Koning Salomo het twee honderd groot skilde van goud gemaak; hy het vir elke skild byna sewe kilogram gebruik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Salomo het tweehonderd grootskilde gemaak met geplette goud daarop. Met seshonderd sikkel geplette goud het hy elke skild oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het 200 groot skilde laat maak van goudplate. Hulle het 600 sikkels goud vir elke skild gebruik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Salomo het 200 groot en 300 klein goue skilde laat maak. Vir elke groot skild het hy byna sewe kilogram goud gebruik