2 Chronicles 9:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die gewig van die goud wat Salomo in een jaar gekry het, was seshonderd ses en sestig talente goud;
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo se jaarlikse inkomste was omtrent 23 ton goud.
Afrikaans 1933/1953 En die gewig van Salomo se inkomste aan goud in een jaar was ses honderd ses en sestig talente goud;
Afrikaans 1983 Salomo se jaarlikse inkomste aan goud het sowat drie en twintig ton beloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gewig van die goud wat in een jaar vir Salomo ingekom het, was seshonderd ses-en-sestig kikkar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het elke jaar 666 talente goud gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het elke jaar omtrent 23 ton goud ontvang.