2 Chronicles 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ook die dienaars van Huram en die dienaars van Salomo, wat goud uit Ofir gebring het, het algumbome en edelgesteentes gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Toe die bemanning van Hiram en Salomo goud uit Ofir gebring het, het hulle ook ryk vragte van jenewerhout en kosbare juwele saamgebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ook die dienaars van Huram en die dienaars van Salomo wat goud uit Ofir gebring het, het sandelhout en edelgesteentes aangevoer. |
| Afrikaans 1983 | Bowendien het die dienaars van Hiram en Salomo wat die goud uit Ofir gebring het, ook nog jenewerhout en edelstene gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder het die dienaars van Huram en Salomo wat goud uit Ofir gebring het, ook jenewerhout en edelstene gebring; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne van Hiram en die manne van Salomo wat goud in Ofir gaan haal het, het ook jenewerhout en edelstene saamgebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Toe Hiram en Salomo se skepe destyds goud van Ofir af gebring het, het hulle ook jenewerhout en edelstene saamgebring. |