2 Chronicles 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die hele volk betref wat oorgebly het van die Hetiete en die Amoriete en die Feresiete en die Hewiete en die Jebusiete wat nie uit Israel was nie,
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was nog mense in die land wat nie Israeliete was nie, soos die Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.
Afrikaans 1933/1953 Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie --
Afrikaans 1983 Salomo het al die nie-Israeliete, die mense wat nog oor was van die Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete, die Amoriete, die Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, almal wat nie van Israel was nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die land was daar mense wat nie Israeliete was nie, dit was die Hetiete, die Amoriete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het al die mense wat nie Israeliete was nie, soos die Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete,