2 Chronicles 8:40 — Compare Translations
1 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Ulam was manne, dapper helde wat die boog gespan het, en hulle het baie kinders en kindskinders gehad, honderd en vyftig. Hulle was almal uit die seuns van Benjamin. |