2 Chronicles 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het Tadmor in die woestyn gebou en al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Tadmor in die woestyn herbou en ook baie dorpe in die omgewing van Hamat as voorraadstede. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het Tadmor in die woestyn opgebou, en al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Tadmor in die woestyn versterk, en ook al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Tadmor in die woestyn versterk, asook al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die stad Tadmor in die woestyn gebou en al die stede in die land Hamat. Hy het sy goed daar gebêre. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het Tadmor in die woestyn opgebou, asook die voorraadstede in die omgewing van Hamat. |