2 Chronicles 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | dat Salomo die stede wat Huram aan Salomo teruggebring het, gebou het en die kinders van Israel daar laat woon het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het toe sy aandag gewy aan die herbou van die dorpe wat koning Hiram vir hom gegee het, en Israeliete daar gevestig. |
| Afrikaans 1933/1953 | het Salomo die stede opgebou wat Huram aan Salomo gegee het, en die kinders van Israel daar laat woon. |
| Afrikaans 1983 | het hy die stede wat Hiram aan hom oorgedra het, weer opgebou en Israeliete daar gevestig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Salomo die dorpe wat Huram vir hom gegee het, herbou en Israeliete daar gevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het hy die stede reggemaak wat Hiram vir hom gegee het. Hy het Israeliete daar laat woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe begin aandag gee aan die stede wat koning Hiram vir hom gegee het en hy het Israeliete in die stede gevestig. |