2 Chronicles 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Salomo na Esiongeber en na Elot gegaan, aan die seekant in die land Edom.
Afrikaans (NLV) 2011 Later het Salomo na Esjon-Geber en Elat, hawestede aan die kus van Edom, gegaan.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Salomo na seon-Geber getrek en na Elot, aan die seekus in die land Edom.
Afrikaans 1983 Daarna is Salomo na Esjon-Geber en na Elat toe, aan die see by Edom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Salomo na Es-jon-Geber en na Elat, aan die seekus in die gebied van Edom gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Salomo na die stad Esjon-Geber en na die stad Elot gegaan. Dit was by die strand langs die see in die land Edom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Later het Salomo na Esjon-Geber en Elat, albei hawens in Edom, aan die kus van die Rooisee, gegaan.