2 Chronicles 8:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het nie afgewyk van die bevel van die koning aan die priesters en Leviete oor enige saak of oor die skatte nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het in geen opsig afgewyk van Dawid se voorskrifte aangaande die priesters, die Leviete en dié in bevel van die voorraadkamers nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het in geen enkele opsig afgewyk van die gebod van die koning oor die priesters en die Leviete en ten opsigte van die skatkamers nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ook nie afgewyk van die koninklike voorskrif vir die priesters en die Leviete ten opsigte van alles in verband met die voorraadkamers nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het nie afgewyk van die koning se opdrag aan die priesters en die Leviete oor enige saak of oor die skatkamers nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het alles gedoen wat die koning gesê het oor die priesters en die Leviete en oor die stoorkamers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het glad nie afgewyk van Dawid se voorskrifte oor die priesters, die Leviete of die skatkamers nie. |