2 Chronicles 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Salomo brandoffers aan die HERE gebring op die altaar van die HERE wat hy voor die voorportaal gebou het,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Salomo brandoffers vir die Here gebring op die altaar van die Here wat hy in die voorportaal van die ingang na die tempel toe gebou het.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Salomo brandoffers aan die HERE gebring op die altaar van die HERE wat hy voor die voorportaal gebou het.
Afrikaans 1983 Salomo het brandoffers vir die Here gebring op die altaar van die Here wat hy reg voor die voorportaal gebou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Salomo op die altaar van die Here wat hy voor die portaal gebou het, aan die Here •brandoffers gebring
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Salomo brand-offers vir die Here gebring op die altaar van die Here. Salomo het die altaar voor die voorportaal van die tempel laat bou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Salomo offers vir die Here verbrand op die altaar van die Here wat hy net buite die pilaargang voor die tempel gebou het.