2 Chronicles 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was al twintig jaar sedert Salomo koning geword het. Die groot bouprojekte van die Here se tempel en sy koninklike paleis was afgehandel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het, |
| Afrikaans 1983 | Na afloop van die twintig jaar waarin Salomo die huis van die Here en sy eie paleis gebou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die einde van twintig jaar, waarin Salomo die huis van die Here en sy paleis gebou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo het 20 jaar lank gebou om die tempel en sy paleis klaar te maak. Daarna |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na twintig jaar as koning het Salomo die groot bouwerk aan die Here se tempel en sy eie paleis voltooi. |