2 Chronicles 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die agtste dag het hulle 'n feestyd gehou, want hulle het die inwyding van die altaar sewe dae lank gehou en die fees sewe dae lank. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die agtste dag het hulle ’n feestelike byeenkoms gereël, want hulle het die wyding van die altaar sewe dae lank gevier. Daarna het hulle vir nog sewe dae die Huttefees gevier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die agtste dag het hulle 'n feestyd gehou, want die inwyding van die altaar het hulle sewe dae lank gevier en die fees sewe dae lank. |
| Afrikaans 1983 | Op die agste dag na die inwyding van die altaar wat sewe dae lank gevier is, het hulle 'n feestelike byeenkoms gehou. Die huttefees daarna het ook sewe dae geduur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die agtste dag het hulle 'n gewyde rusdag gevier, want die inwyding van die altaar is sewe dae lank gevier, en die Huttefees sewe dae lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het op die agste dag 'n gewyde feesdag gehad, want hulle het sewe dae lank die altaar gewy en daarna het hulle sewe dae lank feesgevier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir sewe dae na die inwyding van die altaar het hulle fees gehou. Op die agtste dag het hulle dit afgesluit en daarna vir nog sewe dae die huttefees gevier. |