2 Chronicles 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En koning Salomo het 'n offer van twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend stuks kleinvee gebring; so het die koning en die hele volk die huis van God ingewy.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Salomo het ’n offerande van 22 000 beeste en 120 000 skape geoffer. So het die koning en die hele volk die tempel van God ingewy.
Afrikaans 1933/1953 Koning Salomo het naamlik die slagoffer van twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend stuks kleinvee geslag; en die koning en die hele volk het die huis van God ingewy,
Afrikaans 1983 Koning Salomo het twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend stuks kleinvee geoffer. So het die koning en die hele volk die tempel van God ingewy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Salomo het offers van twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend stuks kleinvee geslag. So het die koning en die hele volk, die huis van God ingewy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het 22 000 beeste en 120 000 skape en bokke ge-offer. So het die koning en die hele volk die tempel gewy aan die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Salomo het 22 000 beeste en 120 000 skape geslag. Só het die koning en die volk die tempel van God ingewy.