2 Chronicles 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning en die hele volk offers voor die aangesig van die HERE gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning en al die mense het toe offerandes aan die Here geoffer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning en die hele volk was besig om slagoffers voor die aangesig van die HERE te slag. |
| Afrikaans 1983 | Die koning en die hele volk het vir die Here offerandes gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning en die hele volk was besig om offers voor die Here te slag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning en die hele volk het offers gebring vir die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die koning en al die Israeliete begin om diere te slag as ’n offer vir die Here. |