2 Chronicles 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as julle afwyk en my insettinge en my gebooie wat Ek julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien en hulle neerbuig;
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar as julle My verlaat en ongehoorsaam is aan my gebooie en die voorskrifte wat Ek vir julle gegee het, en as julle ander gode dien en hulle aanbid,
Afrikaans 1933/1953 Maar as julle afkerig word en my insettinge en my gebooie wat Ek julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien en julle voor hulle neerbuig,
Afrikaans 1983 “Maar as julle wegdraai en my voorskrifte en my gebooie wat Ek julle gegee het, verontagsaam en julle gaan dien ander gode en buig voor hulle,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As julle egter van My af wegdraai, en my vaste voorskrifte en gebooie wat Ek aan julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien en voor hulle in aanbidding buig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as julle ophou om My te dien en julle doen nie meer wat Ek wil hê nie, as julle nie gehoorsaam is aan die gebooie wat Ek vir julle gegee het nie en julle gaan dien ander gode en julle buig voor hulle,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar as jy My verlaat en my wette en voorskrifte vergeet en ander gode begin dien,