2 Chronicles 7:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed wat in hierdie plek gedoen word.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal ’n oog hou oor hierdie plek en luister na elke gebed wat hier opgestuur word,
Afrikaans 1933/1953 Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.
Afrikaans 1983 Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My oë sal nou oop wees en my ore sal aandagtig luister na die gebede uit hierdie plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou sal Ek sorg vir hierdie plek en Ek sal luister wanneer iemand hier bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal luister na elke gebed wat hiervandaan gebid word,