2 Chronicles 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het Salomo die huis van die HERE en die huis van die koning voltooi, en alles wat in die hart van Salomo opgekom het om in die huis van die HERE en in sy huis te maak, het hy voorspoedig gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Salomo die tempel van die Here, asook die koninklike paleis, voltooi. Hy het alles wat hy beplan het om te doen, suksesvol afgehandel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Salomo die huis van die HERE en die huis van die koning voltooi het, en alles wat in Salomo se hart gekom het om in die huis van die HERE en in sy huis te maak, voorspoedig uitgevoer het, |
| Afrikaans 1983 | So het Salomo dan die huis van die Here en die koninklike paleis voltooi. Alles wat Salomo onderneem het aan die huis van die Here en aan sy eie paleis, is voorspoedig afgehandel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Salomo die huis van die Here en die koninklike paleis voltooi. Alles wat Salomo hom voorgeneem het om in die huis van die Here, en in sy paleis te doen, het hy suksesvol uitgevoer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het Salomo die tempel en die paleis klaar gebou. Hy het alles goed gedoen wat hy in die tempel en in sy huis wou doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het die tempel en sy eie paleis klaar gebou. Hy het ook alles voltooi wat hy graag aan die tempel wou doen. |