2 Chronicles 6:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar jy mag die huis nie bou nie; maar jou seun wat uit jou lendene sal voortkom, hy sal die huis vir my Naam bou.
Afrikaans (NLV) 2011 maar jy sal dit nie doen nie. In jou plek sal een van jou seuns dit bou.’
Afrikaans 1933/1953 Alleen maar, jy sal die huis nie bou nie, maar jou seun wat uit jou lendene sal voortkom, die sal vir my Naam die huis bou.
Afrikaans 1983 Maar nie jý sal die tempel bou nie; jou seun wat uit jou voortgekom het, hý sal die tempel vir my Naam bou.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy is egter nie die een wat die tempel sal bou nie, maar jou seun wat uit jou liggaam sal voortkom, hy sal die tempel vir my Naam bou.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar jý sal nie die tempel bou nie, jou seun wat gebore sal word, hý sal die tempel vir My bou.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar dit sal nie jy wees wat die tempel bou nie. Een van jou seuns sal dit doen.’