2 Chronicles 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die HERE het aan my vader Dawid gesê: Omdat dit in jou hart was om vir my Naam 'n huis te bou, het jy goed gedoen deurdat dit in jou hart was.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here het vir hom gesê: ‘Dit is reg dat jy ’n tempel tot eer van my Naam wil bou,
Afrikaans 1933/1953 het die HERE aan my vader Dawid gesê: Dat dit in jou hart was om vir my Naam 'n huis te bou -- daarin het jy goed gehandel dat dit in jou hart was.
Afrikaans 1983 maar die Here het vir my vader Dawid gesê: ‘Dat dit jou voorneme is om 'n tempel vir my Naam te bou — dit is goed dat jy die voorneme het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die Here het vir my vader Dawid gesê, ‘Jy het jou voorgeneem om vir my Naam 'n tempel te bou. Dit was goed van jou dat jy jou dit voorgeneem het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar die Here het vir my pa Dawid gesê: ‘Dit is goed dat jy planne het om 'n tempel vir My te bou,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het egter vir hom gesê: ‘Dit is goed dat jy vir My ’n tempel wil bou,