2 Chronicles 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit was in die hart van my vader Dawid om 'n huis te bou vir die Naam van die HERE, die God van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het verder gesê: “My pa Dawid wou hierdie tempel tot eer van die Naam van die Here die God van Israel bou.
Afrikaans 1933/1953 Toe dit dan in die hart van my vader Dawid was om 'n huis te bou vir die Naam van die HERE, die God van Israel,
Afrikaans 1983 “My vader Dawid was van voorneme om 'n tempel te bou vir die Naam van die Here die God van Israel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “My vader Dawid was van voorneme om 'n tempel te bou vir die Naam van die Here, die God van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My pa Dawid het besluit om 'n tempel te bou om die Here, die God van Israel, te dien,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het voortgegaan: “My pa, Dawid, wou die tempel baie graag bou om die Here se Naam te vereer.