2 Chronicles 6:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O HERE God, keer die aangesig van u gesalfde nie af nie; dink aan die goedertierenhede van u kneg Dawid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here God, moenie u gesalfde verwerp nie. Onthou tog u onfeilbare liefde vir u dienaar Dawid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE God, wys u gesalfde nie af nie; dink aan die gunsbewyse aan u kneg Dawid! |
| Afrikaans 1983 | Here God, hou u gesalfde onder u sorg. Dink aan wat U toegesê het aan u dienaar Dawid.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here God, moet tog nie u gesalfdes wegwys nie; onthou tog die troue beloftes aan Dawid, u dienskneg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here God, U moet asseblief goed wees vir u gesalfde, onthou dat U lief was vir u dienaar Dawid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie die een vergeet wat U spesiaal as koning aangewys het nie, al is dit net ter wille van Dawid.” |