2 Chronicles 6:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor dan uit die hemele, ja, uit jou woonplek, hulle gebed en hulle smekinge, en voer hulle saak aan, en vergewe jou volk wat teen jou gesondig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | luister dan tog na hulle gebede uit u hemel waar U woon, en vergewe u volk wat teen U gesondig het. |
| Afrikaans 1933/1953 | wil dan uit die hemel, uit u vaste woonplek, hulle gebed en hulle smekinge hoor en aan hulle hul reg verskaf en u volk vergewe wat hulle teen U gesondig het. |
| Afrikaans 1983 | luister tog uit die hemel, uit u woonplek, na hulle gebed en smeking en neem hulle straf weg en vergeef u volk wat teen U gesondig het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet U uit die hemel, die plek van u verblyf, hulle gebede en smeekbedes hoor en hulle reg handhaaf, en u volk wat teen U gesondig het, vergewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet U asseblief luister in u woonplek, die hemel. U moet luister na hulle gebed en U moenie aanhou om hulle te straf nie. U moet asseblief u volk vergewe wat sonde gedoen het teen U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | luister dan uit die hemel waar U woon na hulle gebed. Vergewe hulle.” |