2 Chronicles 6:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As hulle teen jou sondig (want daar is niemand wat nie sondig nie) en jy vir hulle toornig word en hulle voor hul vyande oorlewer, en hulle hulle as gevangenes wegvoer na 'n land ver of naby; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As hulle teen U sondig — want wie sondig nie — kan U ontevrede word en hulle oorgee aan hulle vyande wat hulle as gevangenes wegvoer na ’n vreemde land, ver of naby. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hulle teen U sondig -- want daar is geen mens wat nie sondig nie -- en U op hulle toornig is en hulle aan 'n vyand oorgee en hulle veroweraars hulle as gevangenes wegvoer na 'n land, ver of naby, |
| Afrikaans 1983 | “Sou hulle teen U sondig, want daar is nie 'n mens wat nie sondig nie, en U in u verontwaardiging hulle aan 'n vyand oorgee sodat hulle as gevangenes weggevoer word na 'n land, ver of naby, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer hulle teen U sondig – want daar is geen mens wat nie sondig nie – en U toornig is op hulle en hulle oorgee aan 'n vyand, en hulle ontvoerders hulle wegvoer na 'n land, ver of naby, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die mense doen sonde. U volk doen ook sonde teen U, en dan word U kwaad en U gee hulle vir hulle vyande sodat die vyande hulle kan vang en wegvat na die vyande se land, ver of naby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As hulle teen U sonde doen (en is daar ’n mens wat nie sonde doen nie?), kan U dalk kwaad word en hulle vyand toelaat om hulle te oorwin en weg te voer na ’n vreemde land. |