2 Chronicles 6:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat hulle U kan vrees, om in u weë te wandel solank hulle in die land woon wat U aan ons vaders gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal hulle aan U gehoorsaam wees solank hulle woon in die land wat U aan ons voorouers gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat hulle U kan vrees om te wandel in u weë al die dae wat hulle leef in die land wat U aan ons vaders gegee het. |
| Afrikaans 1983 | sodat hulle aan U gehoorsaam sal wees en u weg sal bewandel die hele tyd dat hulle in die land leef wat U aan ons voorvaders gegee het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat hulle vir U ontsag mag hê, deur u paaie te volg solank as wat hulle leef op die grond wat U vir ons voorouers gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal hulle altyd gehoorsaam wees aan U terwyl hulle in die land woon wat U vir hulle voorvaders gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal hulle leer wat reg is vir U en dit doen. So sal hulle dan lank lewe in die land wat U vir ons voorouers gegee het. |