2 Chronicles 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het sy aangesig omgedraai en die hele vergadering van Israel geseën, en die hele vergadering van Israel het opgestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het die koning hom gedraai na die hele vergadering van Israel wat voor hom gestaan het en hulle soos volg geseën:
Afrikaans 1933/1953 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die hele vergadering van Israel, terwyl die hele vergadering van Israel staan.
Afrikaans 1983 Daarna het die koning sy gesig na die hele gemeente van Israel toe gedraai en die hele gemeente van Israel geseën terwyl hulle daar staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het omgedraai en die hele geloofsgemeenskap van Israel geseën. Terwyl die hele geloofsgemeenskap van Israel daar staan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe kyk die koning na die hele volksvergadering van Israel wat daar staan. Hy het hulle gegroet
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het toe omgedraai en die hele Israel wat daar voor hom gestaan het, geseën.