2 Chronicles 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Ek het vir jou 'n woning gebou en 'n woonplek vir jou vir ewig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het ek vir U ’n glorieryke tempel gebou, waar U vir altyd kan woon!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar,k het vir U 'n woonhuis gebou, en 'n vaste plek vir U om ewig in te bly. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het ek vir U 'n waardige huis gebou, 'n verblyf waar U altyd kan woon.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar ek, ja ek, het 'n vorstelike woning vir U gebou, 'n plek vir U om in te woon in alle ewigheid.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nou vir U 'n tempel gebou om in te woon, 'n huis waar U altyd kan woon.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ek het vir U ’n waardige huis gebou, ’n plek waarin U vir altyd kan woon.” |