2 Chronicles 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou dan, HERE, God van Israel, laat u woord wat U tot u dienaar Dawid gespreek het, bewaarheid word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here God van Israel, laat tog hierdie beloftes aan u dienaar, my pa Dawid, vervul word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat dan nou, HERE, God van Israel, u woord tog bewaarheid word wat U tot u kneg Dawid gespreek het. |
| Afrikaans 1983 | “Here, God van Israel, laat die belofte wat U aan u dienaar Dawid gedoen het, ook verder vas staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, Here, God van Israel, laat u belofte wat U gemaak het aan u dienskneg, my vader Dawid, tog waar word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nou, God van Israel, laat die woorde asseblief waar word wat U gesê het vir u dienaar, my pa Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat dit tog nou waar word, o Here. |