2 Chronicles 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U wat by u kneg my vader Dawid gehou het wat u hom beloof het; en met jou mond gespreek en dit met jou hand vervul soos dit vandag is.
Afrikaans (NLV) 2011 U het u beloftes aan u dienaar, my pa Dawid, nagekom. U het die belofte met u eie mond gemaak, en vandag het U dit met u eie hande vervul.
Afrikaans 1933/1953 wat vir u kneg, my vader Dawid, u belofte aan hom gehou het; ja, met u mond het U dit gespreek en met u hand volbring soos dit vandag is.
Afrikaans 1983 U het U gehou aan wat U u dienaar, my vader Dawid, beloof het. U het die belofte gemaak en dit so, soos dit vandag is, deur u woord en u mag vervul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U wat ter wille van u dienskneg, my vader Dawid, gehou het by wat U hom beloof het. U het dit met u mond gesê en met u hand volbring, soos dit vandag is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het gedoen wat U vir u dienaar, my pa Dawid, gesê het. U het dit belowe en U het dit gedoen, dit is vandag soos U belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het u belofte gehou wat U aan u dienaar Dawid, my pa, gemaak het. U het die belofte gemaak en nou het U dit uitgevoer.