2 Chronicles 6:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het voor die altaar van die HERE gestaan voor die aangesig van die hele vergadering van Israel en sy hande uitgebrei.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Salomo met sy hande uitgestrek gaan staan voor die altaar van die Here en voor die hele gemeente van Israel.
Afrikaans 1933/1953 Toe het hy gaan staan voor die altaar van die HERE teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande uitgebrei;
Afrikaans 1983 Toe gaan staan Salomo regoor die altaar van die Here, voor die hele gemeente van Israel, en strek sy hande uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het hy voor die altaar van die Here gaan staan, reg voor die hele geloofsgemeenskap van Israel, en sy hande uitgestrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Salomo voor die altaar van die Here gaan staan. Hy het voor die hele volksvergadering van Israel gestaan en hy het sy hande uitgesteek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het voor die hele volk by die altaar van die Here gaan staan en sy hande uitgesteek.